FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

+7
Nico10
Rudi Coetzer
BennyB
Enid
Bigteddybear
girllivinginherdreams
anderkant
11 posters

    drie

    Isabel Q
    Isabel Q


    Location | Ligging : Paarl, Western Cape
    Posts | Bydraes : 40
    Points | Punte : 62
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-14
    Age | Ouderdom : 43

    drie - Page 2 Empty Re: drie

    Post by Isabel Q Fri 23 Sep 2011, 6:02 pm

    Flippet Rudi, het jy my met die een...dis wow! daardie huil van (na) binne ai...dis iets wat nie net mans doen nie...

    stunning stukkie werk die! jou verse is altyd so diep en so treffend!

    well done, met die een het jy baie dinge in baie mense wakker gemaak!

    BigT - jy het my respek! daar is niks fout vir 'n man om te huil nie...ongeag wat die samelewing sê. Wat baie mense vergeet - mans is ook maar net mense, hulle het ook harte, en hulle kry net so diep en innig seer...dis OK vir 'n man om emosie te wys!

    Benny...wow! is al wat ek kan se! daardie tipe huil is in ware 'n nuut wording van siel Smile dankie dat jy dit gedeel het!

    anderkant
    anderkant


    Location | Ligging : Port Elizabeth
    Posts | Bydraes : 342
    Points | Punte : 382
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 47

    drie - Page 2 Empty menslikheid

    Post by anderkant Fri 23 Sep 2011, 6:18 pm

    ek bedank elke enkele persoon wat by hierdie vers gaan stilstaan het en bereid was om dit te ondersoek en aan die hand daarvan 'n bietjie van hom- en haar-self met ons te deel. Soms is minder meer, MCE het my aan die hand gevat en julle reaksie spreek volumes ten gunste van haar oordeel. Isabel - dankie vir jou inloer ook. Ek hoop nie ek het iewers iemand uitgelaat nie maar ek is dankbaar vir die positiewe reaksie op hierdie vers. Smile

      Similar topics

      -

      Current date/time is Tue 07 May 2024, 5:02 pm