FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Drie SM

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Drie  SM Empty Drie SM

    Post by Rudi Coetzer Wed 19 Oct 2011, 12:18 pm

    Die agtermiddag-skaduwees
    strek al l a n g e r
    kruip al v e r d e r

    dag se lewe
    hang aan ñ draadjie –
    nag sluip suutjies nader .

    En ek ?

    Ek moedig die skaduwees
    luidkeels in my gedagtes aan
    en wag ongeduldig vir nag
    om dag se draadjie te knip .

    En ek tel
    die slapies af
    voor ons mekaar
    weer sien .


    ( SM Storieman
    18/10/2011 15h18 )

      Similar topics

      -

      Current date/time is Sun 19 May 2024, 11:35 pm