FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    skalkse verlange......

    vuurvliegie
    vuurvliegie


    Location | Ligging : Centurion, Gauteng
    Posts | Bydraes : 14
    Points | Punte : 40
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-11
    Age | Ouderdom : 57

    skalkse verlange...... Empty skalkse verlange......

    Post by vuurvliegie Fri 16 Sep 2011, 2:42 am

    vir jou wil ek goudgeel
    neurie-deuntjies sing,
    warm melodiee wat heimwee verdring,
    hartsgeheime uit my siel bring
    en dit op vleuels van die wind
    al verder en wyer laat kring...


    08/07/2011
    avatar
    Guest
    Guest


    skalkse verlange...... Empty Re: skalkse verlange......

    Post by Guest Fri 16 Sep 2011, 2:44 am

    hou van jou deuntjie. sommer baie

      Current date/time is Tue 07 May 2024, 12:43 pm