FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Verlange

    Barend
    Barend


    Posts | Bydraes : 115
    Points | Punte : 335
    Join date | Datum aangesluit : 2012-02-22
    Age | Ouderdom : 52

    Verlange Empty Verlange

    Post by Barend Tue 28 Feb 2012, 2:14 pm

    Verlange

    Bewus dat jy op sy aanraking wag
    ken ek die seer agter jou lag
    Soekend loop jy dag na dag

    woorde het jou meegesleur
    jou gedagtes na die see gekeer
    sonsopkoms het nuwe kleur, deur sy liefde geinspireer
    eending het jy geleer tyd en spasie kan julle nie keer

    ek weet dat jy jou alles wil gee
    ek hoor hoe jou binneste skree
    vra jouself hoe het dit gebeur
    in jou gedagtes voel jy hom weer

    daar is geen raad vir jou seer
    ek weet jy smag na meer.

    © Barend Van Huysen

      Current date/time is Sat 27 Apr 2024, 12:26 am