FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

2 posters

    Die een langs my.

    Manie Jackson
    Manie Jackson


    Location | Ligging : Wonderboom Pretoria
    Posts | Bydraes : 119
    Points | Punte : 319
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 46

    Die een langs my. Empty Die een langs my.

    Post by Manie Jackson Thu 15 Sep 2011, 9:43 pm

    As jy liefies vir my lag.
    My hart – genade! Mis n slag!
    Is jy oor oseane.
    My vier wind bane.
    My noord, oos, suid en wes.
    Die engel in my warm nes.
    My warm in die winter son.
    My lafenis as die somer kom.
    Het die kaarte reg geval .
    Stuur aan boord, stuur aan wal.
    Want as ek na jou kyk.
    Neem my sin soms die wyk.
    Word my rede oomblik leeg.
    My kniee, my bene skielik deeg.
    Verjaag die spoke mooi gesiggie.
    Verander dialoog in n gediggie.
    Soek ek in die donker nag
    Jou gelaat, jou oe sag!
    Jou aanraking maak my weer rus tag
    Jou asem, nabyheid tot lig dag!

    Manie Jackson 26/01/2010
    AmmieMoon
    AmmieMoon


    Location | Ligging : Saldanhabaai
    Posts | Bydraes : 413
    Points | Punte : 689
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 25

    Die een langs my. Empty Re: Die een langs my.

    Post by AmmieMoon Fri 16 Sep 2011, 12:18 pm

    Ai, die krag van liefde is darem wonderlik ! ...ek hou veral van :

    ''..Verander dialoog in n gediggie.
    Soek ek in die donker nag
    Jou gelaat, jou oe sag!..'' Like a Star @ heaven

      Current date/time is Sat 11 May 2024, 4:55 am