FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

4 posters

    ...al met die muur langs

    Torm
    Torm


    Location | Ligging : Donker Afrika
    Posts | Bydraes : 260
    Points | Punte : 465
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-16
    Age | Ouderdom : 67

    ...al met die muur langs Empty ...al met die muur langs

    Post by Torm Fri 04 Nov 2011, 3:35 am

    ek is doofstom
    in die storm
    voel-voel in die duister
    na die ligskakelaar
    buite loei-oei
    die wind
    maar ek hoor dit nie
    om my lê die lyke
    maar ek sien dit nie
    ek voel net...

    © Torm 2011
    AmmieMoon
    AmmieMoon


    Location | Ligging : Saldanhabaai
    Posts | Bydraes : 413
    Points | Punte : 689
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 25

    ...al met die muur langs Empty Re: ...al met die muur langs

    Post by AmmieMoon Fri 04 Nov 2011, 3:50 am

    flippen zippen....hardloop daar nou opsluit 'n rilling teen my ruggraat af ! Puik ! Like a Star @ heaven
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    ...al met die muur langs Empty Re: ...al met die muur langs

    Post by Rudi Coetzer Fri 04 Nov 2011, 2:15 pm

    devastation.
    (waarom die sensitiewe waarskuwing....ons is almal mos maar lykbesorgers...)
    Torm
    Torm


    Location | Ligging : Donker Afrika
    Posts | Bydraes : 260
    Points | Punte : 465
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-16
    Age | Ouderdom : 67

    ...al met die muur langs Empty Re: ...al met die muur langs

    Post by Torm Fri 04 Nov 2011, 7:31 pm

    Baie dankie Ammie Moon en Rudi Coetzer !
    Claira Summers
    Claira Summers


    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 49

    ...al met die muur langs Empty Re: ...al met die muur langs

    Post by Claira Summers Fri 04 Nov 2011, 11:21 pm

    Baie goed gedoen daar Torm. Die lyke om ons laat mens ook maar daarheen neig om dood te gaan!! Onthou om te lewe. Shocked

    Sponsored content


    ...al met die muur langs Empty Re: ...al met die muur langs

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Sat 11 May 2024, 3:30 am