FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    speel-speel

    vuurvliegie
    vuurvliegie


    Location | Ligging : Centurion, Gauteng
    Posts | Bydraes : 14
    Points | Punte : 40
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-11
    Age | Ouderdom : 57

    speel-speel Empty speel-speel

    Post by vuurvliegie Wed 14 Sep 2011, 1:07 am

    vandag wil ek weer kind wees
    en draai-roomys eet…
    van voor-af weer jonk wees
    en maak of ek alles weet!
    vreesloos en sorgvry
    en alles is speel-speel…
    vandag wil ek weer kind wees,
    want die wêreld eis te veel!

    09/08/2007

      Current date/time is Tue 07 May 2024, 1:58 am