FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    ñ Gedig vlak begin en diep geëindig , vir jou , my toekomstige vrou . Ek is lief vir jou . *

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    ñ Gedig vlak begin en diep geëindig , vir jou , my toekomstige vrou . Ek is lief vir jou . * Empty ñ Gedig vlak begin en diep geëindig , vir jou , my toekomstige vrou . Ek is lief vir jou . *

    Post by Rudi Coetzer Wed 04 Apr 2012, 6:39 pm

    Ek soek
    die versoeking
    wat duiwel in my oë
    en op my skouers dans

    ek soek
    jare verby teruggedraai

    ek soek
    weer ñ kans .

    Ek soek
    geleenthede verspil oor
    want soms om te konsidereer
    beteken ñ eenmalige kans verloor

    en ñ uitloose op ñ naai .

    Ag, fok !
    WHO am I kidding ?

    Uit my gisters
    soek ek niemand
    soek ek niks

    dit is vir ewig
    en vir altyd verby

    ( God dank tog ! ) .

    Jy is nou
    aan my sy
    en alles is
    is soos ek
    dit altyd nog
    wou gehad het .


    ( * Vir my Feëtjievrou
    04/04/2012 11h30 )

      Current date/time is Fri 26 Apr 2024, 5:51 pm