FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    So ver soos Bush se huis

    avatar
    johanpiek


    Location | Ligging : erens onder 'n ou eike boom
    Posts | Bydraes : 51
    Points | Punte : 122
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-08
    Age | Ouderdom : 63

    So ver soos Bush se huis Empty So ver soos Bush se huis

    Post by johanpiek Fri 09 Sep 2011, 5:12 pm

    So ver soos George Bush se huis
    So hoog soos Shuttleworth se tuig
    So diep soos Kimberley se gat
    So naby soos die goud om my nek

    Dis tot waar ek sal gaan vir jou
    so hoog, so diep so ver so naby
    geen moeite deur my ontsien
    Ek sal jou kom haal

    Die eina is so diep
    die seer so ergwaar
    die rou verskriklik ervaar
    die werklikheid so direk

    Maar dit alles sal ek verruil
    vir jou aanraak
    vir jou nabyheid
    vir jou stem in my oor

    Lief jou
    mis jou
    ek lief jou my lief
    ek mis jou my lief

      Current date/time is Sun 28 Apr 2024, 5:49 am