FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

2 posters

    Nuwe jaar

    Melanie van As
    Melanie van As


    Location | Ligging : Kroonstad, Vrystaat
    Posts | Bydraes : 34
    Points | Punte : 76
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-06
    Age | Ouderdom : 38

    Nuwe jaar Empty Nuwe jaar

    Post by Melanie van As Wed 11 Jan 2012, 1:32 pm

    Bly nog so ruk
    en vertel my die einde-
    met grond wat kraak
    om die letters van jou naam.
    Gee my water
    les my dors met die reën
    maak my drink en jou sluk
    tot onder by die wortels van my hart
    wat wil groei en vrugte dra
    vir nog ‘n nuwe jaar se ongeduldige wag
    anderkant die maan.
    Camsica
    Camsica


    Location | Ligging : Pretoria
    Posts | Bydraes : 66
    Points | Punte : 118
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-12
    Age | Ouderdom : 42

    Nuwe jaar Empty Re: Nuwe jaar

    Post by Camsica Thu 12 Jan 2012, 2:59 am

    Soos al jou werk PUIKstekend!
    (Jy het my vote!)

      Current date/time is Thu 02 May 2024, 5:54 pm