FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Oomblik vir altyd ( 32 )

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Oomblik vir altyd ( 32 ) Empty Oomblik vir altyd ( 32 )

    Post by Rudi Coetzer Tue 10 Jan 2012, 2:08 pm

    In die wagkamer sit ek
    ñ leë somber kil kliniese vertek
    op my horslosie en kyk
    en wonder hoe jy lyk
    ( ek is vroeg soos altyd ) .

    ñ Warboel emosies wroeg deur my
    hartseer liefde spyt
    dinge moes en kon so anders wees
    maar nou is alles vir altyd verby .

    Soveel geleentheid soveel kanse ek en jy
    maar jaloesie onsekerheid en vrees
    het ons telkemale ondergekry .

    Ek kyk na die brosjures van blomme wat mens kan koop
    ñ man met ñ witjas kom ingeloop .

    “ Jy kan haar nou kom uitken ” sê hy .



    ( 02/02/2011 20h17 )

      Current date/time is Fri 26 Apr 2024, 6:59 pm