Ek wens jou toe
vele rug se krom
jou spiere om te wonder hoe
het jy in die benydenswaardige posisie gekom
jeug wat deur jou are jags
vir jou om jonk te wees
vir jou ouderdom .
Ek wens vir jou om te onthou snags
is nie net vir saamslaap nie maar ook vir saam wakker-bly
en dat die vreugde van mekaar se vlees
julle tot groot hoogtes sal lei .
Ek wens dat jy
die closeness van cuddle sal herontdek
na jou geliefde sal kyk met begeerte , liefde en respek
dat jou oë oop sal gaan
jy jouself opnuut sal herinner wat julle bymekaar gebring het
en dat jy in 2012 sal sorg vir passie en vuur
in jul slaapkamer se deurmekaar bed .
( + Komkol
31/12/2011 23h33 )