Komkol se nuwejaarswens vir al sy fans ,foes & friends , groupies , troupies & supporters , loved ones , close ones , far ones , happy ones , sad ones , depressed ones , lonely ones , forgotten ones en my Lavagirl : Psst , kry jou in die bed baby ! + )

    Share
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 50

    Komkol se nuwejaarswens vir al sy fans ,foes & friends , groupies , troupies & supporters , loved ones , close ones , far ones , happy ones , sad ones , depressed ones , lonely ones , forgotten ones en my Lavagirl : Psst , kry jou in die bed baby ! + )

    Post by Rudi Coetzer on Sun 01 Jan 2012, 2:47 pm

    Ek wens jou toe
    vele rug se krom

    jou spiere om te wonder hoe
    het jy in die benydenswaardige posisie gekom

    jeug wat deur jou are jags

    vir jou om jonk te wees
    vir jou ouderdom .

    Ek wens vir jou om te onthou snags
    is nie net vir saamslaap nie maar ook vir saam wakker-bly
    en dat die vreugde van mekaar se vlees
    julle tot groot hoogtes sal lei .

    Ek wens dat jy
    die closeness van cuddle sal herontdek

    na jou geliefde sal kyk met begeerte , liefde en respek

    dat jou oë oop sal gaan
    jy jouself opnuut sal herinner wat julle bymekaar gebring het
    en dat jy in 2012 sal sorg vir passie en vuur
    in jul slaapkamer se deurmekaar bed .


    ( + Komkol
    31/12/2011 23h33 )

      Current date/time is Sat 22 Jul 2017, 7:50 pm