ñ Gedagte word gebore
in die klam vrugbare grond
van my hunkerende siel
waar jy die saadjie geplant het –
een klein saadjie wat soek was; verlore
was , maar nooit nie vergete
▼
ñ Gedagte wat ontkiem
en deur die heelal
van my siel verprei
soos sterre-reën
▲
En kyk ek
om my heen
verder en dieper
as ooit voorheen
sien ek die sterreprag
teen my brein se ceiling
► waar eens net swart niks was ◄
( 14/01/2011 23h50 )
in die klam vrugbare grond
van my hunkerende siel
waar jy die saadjie geplant het –
een klein saadjie wat soek was; verlore
was , maar nooit nie vergete
▼
ñ Gedagte wat ontkiem
en deur die heelal
van my siel verprei
soos sterre-reën
▲
En kyk ek
om my heen
verder en dieper
as ooit voorheen
sien ek die sterreprag
teen my brein se ceiling
► waar eens net swart niks was ◄
( 14/01/2011 23h50 )