FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Baby , my bekkie bokkie-blom ( 28 )

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Baby , my bekkie bokkie-blom ( 28 ) Empty Baby , my bekkie bokkie-blom ( 28 )

    Post by Rudi Coetzer Mon 19 Dec 2011, 12:51 pm

    lllllll
    lllllll
    hhhhaaaallllllloooo Baby
    my bekkie bokkie-blom
    sewe kersies wat brand
    vanaand net vir jou en my

    kom asseblief binne
    skop uit jou skoentjies
    maak jou hare los -
    ek gaan net vir jou iets te drinke kry .

    lllllll
    lllllll
    hhhhaaaallllllloooo Baby
    my bekkie bokkie-blom
    jy lyk so pragtig vanaand
    en ek het jou so verlang

    maak jouself gemaklik
    sit lekker rustig terug
    draai jou toe in jou feëtjie-kombersie -
    sodat jy nie koue vang .

    lllllll
    lllllll
    hhhhaaaallllllloooo Baby
    my bekkie bokkie-blom
    wag , skuif bietjie nader
    sit asseblief styf teen my

    met jou wang teen my wang
    jou sagte lekker-ruik hare
    wat my lippe kielie -
    dit is so lekker as jy jou so teen my aanvlei .

    lllllll
    lllllll
    hhhhaaaallllllloooo Baby
    my bekkie bokkie-blom
    gee my jou hand
    sit dit hier hier op

    my hart wat happy
    en vervul
    vol vreugde
    liefdevol vir jou klop .


    ( 28/07/2011 23h17 )



      Current date/time is Fri 26 Apr 2024, 4:37 pm