FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    JOU HANDE

    avatar
    Maggie


    Location | Ligging : MIDRAND
    Posts | Bydraes : 22
    Points | Punte : 60
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-17
    Age | Ouderdom : 62

    JOU HANDE Empty JOU HANDE

    Post by Maggie Mon 05 Dec 2011, 2:44 am

    Laat jou hande hier by my
    Binne myne agterbly
    Sodat ek krag kan kry
    Gee die palm van jou hand
    of jou vingerpunt
    laat ek dit sag kan soen
    ek wil dit stadig doen
    en voel hier teen my vel
    die hitte van jou lyf
    teen lippe sag gevryf
    liggies vasgedruk
    emosies uitgeruk

      Current date/time is Sun 19 May 2024, 9:58 pm