FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Sing-Sing geluk

    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Sing-Sing geluk Empty Sing-Sing geluk

    Post by Enid Wed 07 Sep 2011, 9:45 pm

    As jy lag, weet dit maak my dag,
    want jou glimlag doen dit vir my

    jou stem ruk aan my hartsnare
    dit maak dat ek uit my kassie klim
    soos “Jack in the box” wulps rond hop

    want jy doen dit vir my babe
    soos laasnag by jou ingevleg

    met my oor teen jou hart
    terwyl hy ritmies vir my klop

    druk my stywer vas en maak my joune
    dis hoe ons nog altyd was…

      Current date/time is Mon 20 May 2024, 5:38 am