Ek stuur vir jou
die warmte van my trane
wat vir jou drip -
kom klim
in my hart
se Tiger Moth
ek vat jou vir ñ flip
tot jy giggel en skreeu
en jou maag draai
en jy iewers
tussen jou hare in die wind
en die son en watte-wolkies
weer jouself kan vind
( 21/08/2008 11h17 )
die warmte van my trane
wat vir jou drip -
kom klim
in my hart
se Tiger Moth
ek vat jou vir ñ flip
tot jy giggel en skreeu
en jou maag draai
en jy iewers
tussen jou hare in die wind
en die son en watte-wolkies
weer jouself kan vind
( 21/08/2008 11h17 )