FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Baby , my bekkie bokkie-blom ( 10 )

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Baby , my bekkie bokkie-blom ( 10 ) Empty Baby , my bekkie bokkie-blom ( 10 )

    Post by Rudi Coetzer Tue 22 Nov 2011, 12:10 pm

    Baby , my bekkie bokkie-blom
    wanneer jy so oopmond lag
    en my ore Namakwaland
    sien in volle blom
    vroegoggend met dou
    wat diamant teen spinnerakke
    en sprokie in die son

    is my trane die reën .

    Baby , my bekkie bokkie-blom
    jakkals trou met wolf se vrou
    en ek en jy is so geseën .


    ( 14/04/2011 00h44 )

      Current date/time is Thu 02 May 2024, 8:08 am