Leydsdorp was n myngemeenskap
daar was ook maar net een straat
delwers het daar probeer goud tap
maar God het die plek verlaat
Leydsdorp het later toegemaak
niks het meer oorgebly nie
doodgegaan in n diepe slaap
met geen goud meer te kry nie
ek wil daar gaan wandel alleen
die straat waar spoke nog loop
terwyl ek tob en dink en ween
history by spoke koop
ek wil daar afskeid neem van jou
met spoke gaan handeldryf
na vandag wil ek net vergeet
laaste gedig oor jou skryf
ek wil onderhandel met die spoke van ou Leydsdorp
probeer konformeer met die spoke... in my eie kop
daar was ook maar net een straat
delwers het daar probeer goud tap
maar God het die plek verlaat
Leydsdorp het later toegemaak
niks het meer oorgebly nie
doodgegaan in n diepe slaap
met geen goud meer te kry nie
ek wil daar gaan wandel alleen
die straat waar spoke nog loop
terwyl ek tob en dink en ween
history by spoke koop
ek wil daar afskeid neem van jou
met spoke gaan handeldryf
na vandag wil ek net vergeet
laaste gedig oor jou skryf
ek wil onderhandel met die spoke van ou Leydsdorp
probeer konformeer met die spoke... in my eie kop