Spoke

    Share

    Poll

    Do you 'like' or choose 'not my favorite' for this Combination?

    [ 3 ]
    100% [100%] 
    [ 0 ]
    0% [0%] 

    Total Votes: 3
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    Spoke

    Post by Rudi Coetzer on Sun 11 Dec 2011, 1:43 am

    Ek sien voor my
    ñ landskap
    dor bar en grys

    ñ landskap
    waar daar
    eens lewe was .

    Ek sluit my oë
    en kyk terug
    na ñ tyd
    toe herfs-son
    die goud
    van skouerhoogte-buffelsgras
    laat skitter het

    ñ tyd
    toe koolstoof
    se rookpluim
    elke middag laat
    geurvol vreugdevol
    na die hemel
    gereik het .

    ñ Tyd
    toe kinders
    elke skemer
    al giggelend
    op die wit watertenk
    vir hul pa gewag het
    om huistoe te kom

    ñ tyd
    toe ñ pa
    elke skemer
    op sy perd
    voor die wit watertenk
    gestop het
    en kind vir kind afgetel het .

    Ek sien
    oorlog verander alles .

    Ek sien
    oorlog eindig alles .

    Ek sien
    oorlog vernietig alles .


    ( 10/12/2011 20h40 )

    >>Fotograaf : Patrick John Duncan



    Attachments
    fd-uitdaging 1.jpg
    You don't have permission to download attachments.
    (57 Kb) Downloaded 7 times


    Last edited by Rudi Coetzer on Mon 12 Dec 2011, 2:01 pm; edited 2 times in total
    avatar
    Camsica

    Location | Ligging : Pretoria
    Posts | Bydraes : 66
    Points | Punte : 118
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-12
    Age | Ouderdom : 36

    Re: Spoke

    Post by Camsica on Sun 11 Dec 2011, 2:59 am

    Hierdie is maarnet nog 'n meesterstuk van jou!

    Goed geskryf, goed deurdink.
    All and all very good.
    Love die struktuur.

    Lets make love, not war.
    Love jou terug-dink onthou...

    Well done.
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    Re: Spoke

    Post by Rudi Coetzer on Sun 11 Dec 2011, 3:04 am

    smile vir jou Baby.
    Mmm..gepraat van>Let's make love......dis nou n idee...
    Very Happy
    avatar
    Gerrit Hermens

    Posts | Bydraes : 103
    Points | Punte : 177
    Join date | Datum aangesluit : 2011-11-28
    Age | Ouderdom : 29

    Re: Spoke

    Post by Gerrit Hermens on Sun 11 Dec 2011, 4:00 pm

    Briljant! Jy's freakin goed!!! Hou veral van die 4de strofe!
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    Re: Spoke

    Post by Rudi Coetzer on Sun 11 Dec 2011, 4:46 pm

    ag dankie Gerrit....
    (bly ek kon darem iets geskryf kry...)
    avatar
    Melanie van As

    Location | Ligging : Kroonstad, Vrystaat
    Posts | Bydraes : 34
    Points | Punte : 76
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-06
    Age | Ouderdom : 32

    Re: Spoke

    Post by Melanie van As on Wed 14 Dec 2011, 1:28 pm

    LOVE DIT! En die foto werk brilliant saam!
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    Re: Spoke

    Post by Rudi Coetzer on Wed 14 Dec 2011, 5:19 pm

    ag dankie Melanie.was nou n lekker surprise om kommentaar van jou af te kry.
    Very Happy
    avatar
    Torm

    Location | Ligging : Donker Afrika
    Posts | Bydraes : 260
    Points | Punte : 465
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-16
    Age | Ouderdom : 61

    Re: Spoke

    Post by Torm on Thu 22 Dec 2011, 3:13 am

    ek like dit genoeg om daarvoor te stem
    weer eens is dit nice om ook die foto te kan sien, ek wens almal het dit so gedoen
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    Re: Spoke

    Post by Rudi Coetzer on Thu 22 Dec 2011, 11:52 am

    Baie dankie Torm..jou goedkeuring en jou stem tel baie vir my.
    Very Happy

    Sponsored content

    Re: Spoke

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Sun 21 Jan 2018, 9:25 am