FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

3 posters

    Man op die maan

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Man op die maan Empty Man op die maan

    Post by Rudi Coetzer Thu 10 Nov 2011, 4:28 pm

    In die ruimte
    van my heelal
    alleen ek stil
    en stil ek alleen
    en kyk ek af
    na die aarde
    waar ek
    eens happy was .

    Daar is ñ man
    op die maan .


    ( 28/03/2009 23h07 )
    Torm
    Torm


    Location | Ligging : Donker Afrika
    Posts | Bydraes : 260
    Points | Punte : 465
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-16
    Age | Ouderdom : 67

    Man op die maan Empty Re: Man op die maan

    Post by Torm Fri 11 Nov 2011, 8:42 am

    Ja, daar is. Baie atmosferies en bietjie anders.
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Man op die maan Empty Re: Man op die maan

    Post by Rudi Coetzer Fri 11 Nov 2011, 3:23 pm

    Very Happy
    dankie Torm....
    (ek like die gediggie ook regtig...dis effens anders...byna abstrak(dink ek)..se tog baie...en die slot doen dit net vir my.......flip..nou klink ek soos sekere mense wat heeldag ne thulle eie sterte prys...en my n pyn in my watsenaam gee......anyway....)
    Claira Summers
    Claira Summers


    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 49

    Man op die maan Empty Re: Man op die maan

    Post by Claira Summers Sun 13 Nov 2011, 2:45 am

    "Daar is n man op die maan" Awkward om jouself so op n ver plek te sien, en dan die Wereld op n afstand te betrag. Is dit of is dit nie meer n "happy" place? Goed gedoen.
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Man op die maan Empty Re: Man op die maan

    Post by Rudi Coetzer Sun 13 Nov 2011, 5:48 pm

    nie seker nie...dink die man op die maan kan dalk n happier place wees....in die gedig se dit eintlik:dat jy my liefhet/ooit lief sal he,is wishfull thinking.
    Claira Summers
    Claira Summers


    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 49

    Man op die maan Empty Re: Man op die maan

    Post by Claira Summers Sun 13 Nov 2011, 6:24 pm

    Dis die lekkerte van die digkuns ne, jy se wat in jou borrel. Vir elkeen spruit daar n ander betekenis voort, en so kan n mens se werk op verskillende vlakke vir verskillende mense werk, en iets beteken. Na n twede lees en jou comment sien ek dit in die vers. Goed gedoen.
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Man op die maan Empty Re: Man op die maan

    Post by Rudi Coetzer Mon 14 Nov 2011, 1:49 am

    baie waar.ek stem.elkeen intrepeteer n gedig op sy/haar eie manier en elke gedig het sy eie betekenis vir elkeen....en elkeen identifiseer daarmee op sy/haar eie manier....
    (dis hoekom mens nooit n leser/skrywer moet reghelp in hulle intrepetasie nie....en nooit n gedig of die betekenis moet verduidelik nie..( n reel wat ek hier oortree het....)

    Sponsored content


    Man op die maan Empty Re: Man op die maan

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Thu 02 May 2024, 4:58 pm