FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

4 posters

    Spore op die maan

    BennyB
    BennyB


    Location | Ligging : Johannesburg. SA
    Posts | Bydraes : 259
    Points | Punte : 517
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 55

    Spore op die maan Empty Spore op die maan

    Post by BennyB Sat 15 Oct 2011, 2:06 am

    In die skadu van ‘n memory
    lê nog ‘n vergete traan
    kaal gestroop
    in die gange van ‘n verlore droom
    in die my warrelwind bestaan
    bly dit steeds net koud en leeg

    as die branders
    die griffels uit my pen
    die wit sand van my skrywers boek
    my see van woorde
    deur mekaar en weg sou was
    wat sal ek wees

    binne die stremming bande
    le gebreekte ketting skakels
    idees verlore in die vêrte
    drome in skerwe
    my niks en nêrens
    êrens in pêrels

    in lint en was
    jou stempel en seël
    omvou my hart
    in gister en more
    en bly nie net memories
    van vergete spore op die maan

    BennyB
    © 05/08/2010 Barend Booysen



    girllivinginherdreams
    girllivinginherdreams


    Location | Ligging : Swakopmund Namibia
    Posts | Bydraes : 76
    Points | Punte : 106
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-06
    Age | Ouderdom : 43

    Spore op die maan Empty Re: Spore op die maan

    Post by girllivinginherdreams Sat 15 Oct 2011, 2:32 am

    deeper then we may understand. Very beautiful yet so sad. So strange how we kan write so easily about things so deep. sjoe Benny
    ansiebeets
    ansiebeets


    Location | Ligging : Somerset Wes
    Posts | Bydraes : 64
    Points | Punte : 118
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-12
    Age | Ouderdom : 54

    Spore op die maan Empty Re: Spore op die maan

    Post by ansiebeets Sat 15 Oct 2011, 4:23 am

    Pragtig Smile
    avatar
    gypseyrose


    Posts | Bydraes : 6
    Points | Punte : 6
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-28
    Age | Ouderdom : 53

    Spore op die maan Empty Re: Spore op die maan

    Post by gypseyrose Sat 15 Oct 2011, 3:40 pm

    Sjoe, Benny baie mooi en ontbloot baie diepte en weerloosheid wat dikwels steeds verborge bly

    Sponsored content


    Spore op die maan Empty Re: Spore op die maan

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Wed 08 May 2024, 6:31 am