FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Die onvoltooide gedig ( 11 )

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Die onvoltooide gedig ( 11 ) Empty Die onvoltooide gedig ( 11 )

    Post by Rudi Coetzer Tue 08 Nov 2011, 5:01 pm

    In donker dae
    wanneer die son
    agter swart-grys
    donderweer-wolke skuil
    en die maan
    boonop snags sommer strepie ook
    en die wind hartseer
    om ñ hart se hoeke huil ,
    wanneer verlange ploeg-ploeg
    padvind deur ñ gebroke siel
    en ñ hart verder verniel


    ( 31/03/2010 12h41 )

      Current date/time is Fri 17 May 2024, 12:34 pm