Ek Canopy Tour
deur die woud
van jou hart
en voel hoe
die opgewondenheid
deur my are bruis
en snak ek na my asem
nie van hoogtevrees nie
maar van beauty
( 07/07/2008 19h55 )
deur die woud
van jou hart
en voel hoe
die opgewondenheid
deur my are bruis
en snak ek na my asem
nie van hoogtevrees nie
maar van beauty
( 07/07/2008 19h55 )