FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

3 posters

    Wonderbare Reen

    Claira Summers
    Claira Summers


    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 49

    Wonderbare Reen Empty Wonderbare Reen

    Post by Claira Summers Sat 29 Oct 2011, 11:30 am

    Ek luister na die voel gesang
    Na n lekker somer buitjie reen
    Ek ruik die Heer se wonder water
    Die aarde is geseen
    Die dorre harde grond se kors
    Is versadig in sy dors
    Die dag breek met oranje son
    Eet die onweers wolke op
    Verby die lang en sopnat nag
    Verskuif dan fokus op n helder dag
    U gawes is ontelbaar Heer,
    U stuur u dienaars brood
    U versadig elke noodkreet hier
    U vul die aarde met hoop
    Die voel gesang maak my wakker nou
    Die druppels op die dak
    Dors is oor, die aarde sing
    Alle twyfel le weggepak


    Last edited by Claira Summers on Sun 30 Oct 2011, 1:09 am; edited 1 time in total
    Torm
    Torm


    Location | Ligging : Donker Afrika
    Posts | Bydraes : 260
    Points | Punte : 465
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-16
    Age | Ouderdom : 67

    Wonderbare Reen Empty Re: Wonderbare Reen

    Post by Torm Sat 29 Oct 2011, 4:11 pm

    Mooi gedoen.
    AmmieMoon
    AmmieMoon


    Location | Ligging : Saldanhabaai
    Posts | Bydraes : 413
    Points | Punte : 689
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 25

    Wonderbare Reen Empty Re: Wonderbare Reen

    Post by AmmieMoon Sun 30 Oct 2011, 12:49 am

    'n Wonderskone dankbaarheid gebed....Hierdie vers ruik sommer vir my soos klam grond na 'n heerlike bui reën ! Werklik pragtig Claira Like a Star @ heaven (let net op spelling van hierdie paar woordjies : weggepak, noodkreet, voëlgesang, onweerswolke)
    Claira Summers
    Claira Summers


    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 49

    Wonderbare Reen Empty Re: Wonderbare Reen

    Post by Claira Summers Sun 30 Oct 2011, 1:02 am

    Dankie jy. Ek het vanoggend sesuur sommer op die bb getik, was net te lekker om eers te check!! Dankie vd mooi comment.

    Sponsored content


    Wonderbare Reen Empty Re: Wonderbare Reen

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Mon 20 May 2024, 4:08 am