Vat my vir ñ walk
deur die sonneblom-land
van jou hart
( jou hand
sag en warm
en styf
in my hand ) .
Lê my dan neer
tussen die veldblomme
en die kosmos
en die gras
en cover my teer
met jou hele jy
en laat die vreugde
van ons liefde
in ons eenwees gedy .
( 11/08/2010 13h32 )
deur die sonneblom-land
van jou hart
( jou hand
sag en warm
en styf
in my hand ) .
Lê my dan neer
tussen die veldblomme
en die kosmos
en die gras
en cover my teer
met jou hele jy
en laat die vreugde
van ons liefde
in ons eenwees gedy .
( 11/08/2010 13h32 )