My oë
kleur jou in
somerwoud-groen vir jou oë
ek raak weg daarin
herfsheuwel-bruin vir jou hare
streelsag ongetem in my hande
winterwolk-oggendpienk vir jou wange
wat blos wanneer jy vir my kyk
en lentesonsak-oranjerooi vir jou lippe
ñ gesig wat my hart nie kan ontwyk .
( 07/03/2011 15h46 )
kleur jou in
somerwoud-groen vir jou oë
ek raak weg daarin
herfsheuwel-bruin vir jou hare
streelsag ongetem in my hande
winterwolk-oggendpienk vir jou wange
wat blos wanneer jy vir my kyk
en lentesonsak-oranjerooi vir jou lippe
ñ gesig wat my hart nie kan ontwyk .
( 07/03/2011 15h46 )