FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

2 posters

    stilte

    avatar
    johanpiek


    Location | Ligging : erens onder 'n ou eike boom
    Posts | Bydraes : 51
    Points | Punte : 122
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-08
    Age | Ouderdom : 63

    stilte Empty stilte

    Post by johanpiek Mon 24 Oct 2011, 6:48 pm

    wanneer stilte in my inloop
    en die morelig die nagsluier vervang
    wanneer slaap uitverkoop is
    en oogdruppels nagrus moet vervang

    dit is dan wanneer mooi beelde van gister
    die gedrog seer beelde oorweldig
    sodat slegs die nektar onthoue oorbly
    om die gedagte plakboek te voltooi

    net die beste
    net die mooiste
    net die lekkerste
    net die laggende

    goed genoeg vir my stilte plakboek

    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    stilte Empty Re: stilte

    Post by Enid Mon 24 Oct 2011, 6:51 pm

    ek hou van daardie herhinneringe, net die mooi

      Current date/time is Thu 02 May 2024, 8:53 pm