Agter my
lê paaie lank vergete
en voor my
lê paaie onbekend .
As ek nou maar net
kan rigting kry
in my lewe
en seker kan maak
dat ek my
op die regte pad
vir my bevind .
( 04/01/2011 20h46 )
lê paaie lank vergete
en voor my
lê paaie onbekend .
As ek nou maar net
kan rigting kry
in my lewe
en seker kan maak
dat ek my
op die regte pad
vir my bevind .
( 04/01/2011 20h46 )