Die band jam
alles behalwe soet ,
infact , oorpluisies
is ñ moet !
Katte paar
honde grom
en ek sit
droewig by die bar .
En iewers ver
onder ñ Arika-sterrehemel
by ñ vuur
sit jy .
Jou gedagtes
ver van my .
( 21/07/2009 21h14 )
alles behalwe soet ,
infact , oorpluisies
is ñ moet !
Katte paar
honde grom
en ek sit
droewig by die bar .
En iewers ver
onder ñ Arika-sterrehemel
by ñ vuur
sit jy .
Jou gedagtes
ver van my .
( 21/07/2009 21h14 )