FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    My lewe ( 10 )

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    My lewe ( 10 ) Empty My lewe ( 10 )

    Post by Rudi Coetzer Mon 17 Oct 2011, 12:40 pm

    Toe my siel
    se kiel
    sand skraap
    en my hart
    se boeg
    moeg
    skuins gaan lê
    op die lewe
    se sandbank ,
    het ek
    sommer net geweet –
    hier gaan ek
    nog lank gestrand wees .


    ( 29/07/2010 11h49 )

      Current date/time is Wed 08 May 2024, 8:17 am