FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Daar is nie scars nie maar daar is wonde

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Daar is nie scars nie maar daar is wonde Empty Daar is nie scars nie maar daar is wonde

    Post by Rudi Coetzer Fri 14 Oct 2011, 7:28 pm

    Ek is nie Jesus nie
    en jy is nie Judas nie
    en jy kom nie na my
    met ñ kus nie
    maar met ñ dolk

    en kan ek jou nie
    verwyt nie
    vir jou rejection nie

    maar vir jou guts .

    En kan ek nie
    besluit nie :
    was dit vermetel gewees
    of truthful nie ?

    En steek jy die waarheid weg
    in die diep van my wonde
    wat nooit genees

    ( 04/11/2002 21h52 )

      Current date/time is Sun 19 May 2024, 11:51 am