Daar is ñ Feëtjievrou in my Kerskous

    Share
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    Daar is ñ Feëtjievrou in my Kerskous

    Post by Rudi Coetzer on Sun 25 Dec 2011, 6:16 am

    Dit is my 45ste Kersfees
    fok
    ek voel
    soos Sachin Tendulkar
    met nog ñ 100tal .

    Dit is my 45ste Kersfees
    jippie
    Feëtjievrou dit is
    jou en my
    se 1ste Kersfees saam

    en al gaan ons nooit
    ñ 100tal haal
    gaan elke 1
    saam met jou
    kosbaar wees
    soos nou
    soos ons 1ste 1 .


    ( 25/12/2011 00h43 )

      Current date/time is Sun 19 Nov 2017, 4:27 am