FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

2 posters

    Vrede

    Willem Coetzee
    Willem Coetzee


    Location | Ligging : johannesburg
    Posts | Bydraes : 44
    Points | Punte : 103
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 59

    Vrede Empty Vrede

    Post by Willem Coetzee Wed 12 Oct 2011, 1:39 pm

    die afwesige wind
    roer die blare nie
    my koffie is ook
    nie gelepel nie

    ‘n tortel telefoondraad
    heen en weer
    ewewig pogings
    om te balanseer

    die sederberg is

    grys wit vaal roerloos
    my brein stilleeg
    spieël doelloos

    op die stoep
    van die cereshotel
    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Vrede Empty Re: Vrede

    Post by Enid Wed 12 Oct 2011, 1:44 pm

    "my brein stilleeg spieel doelloos" mal oor die beskrywing, want oooo wee ek ken daardie gevoel
    avatar
    Guest
    Guest


    Vrede Empty Re: Vrede

    Post by Guest Wed 12 Oct 2011, 1:45 pm

    Willem die is 'n meesterlike stuk!!

    Sponsored content


    Vrede Empty Re: Vrede

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Tue 07 May 2024, 12:07 am