Gun my vrede

    Share
    avatar
    Elmi

    Location | Ligging : Kaapstad
    Posts | Bydraes : 28
    Points | Punte : 70
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-07
    Age | Ouderdom : 48

    Gun my vrede

    Post by Elmi on Wed 13 Jun 2012, 8:05 am

    Gun my vrede

    verslapte greep span stadig stram
    jy en winter maak my bang
    warboel uitgespel in elke dag
    net voor breekpunt laat jy los

    uit my skouers steel jy dapper
    stadig en seker trek jy my om
    met kantel lag en help jy dan
    vrede gun afhanklik vasgepen

    Elmi ©

      Current date/time is Thu 27 Jul 2017, 7:40 pm