FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

3 posters

    Die hart van 'n hoer

    BennyB
    BennyB


    Location | Ligging : Johannesburg. SA
    Posts | Bydraes : 259
    Points | Punte : 517
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 55

    Die hart van 'n hoer Empty Die hart van 'n hoer

    Post by BennyB Fri 07 Oct 2011, 3:11 pm

    Vanaf ou Hillbrow strate
    die suburbs
    tot by larny Sandton bordele
    vlek jou speelveld oop

    in cheap costume jewellery
    in die semenbevlekte arms
    van ou ontroue mans
    in donker middernagure
    tart jy nag in fishnet stokkings
    en jou cheap backstreet boobjob

    flikflooi met die duiwel
    as hy sy duur motor voor jou buig
    sagte gladde leer bekleedsel
    jou lyf liefkoos
    terwyl jy saggies kerm
    en jou passievolle klimaks fake

    laat voel jy hom soos 'n edelman
    onder 'n eenoog straatlig
    van 'n donker nag
    ontvang jy jou twee sikkels silwer
    vir nagtelike plesier

    maar binne jou
    skree jou hart
    van seer berou
    en haat
    jou donker uur
    op die pavement
    van Johannesburgse strate

    Daar woon jy knus
    In die hart van 'n hoer!

    BennyB
    © 07/10/2010 Barend Booysen


    girllivinginherdreams
    girllivinginherdreams


    Location | Ligging : Swakopmund Namibia
    Posts | Bydraes : 76
    Points | Punte : 106
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-06
    Age | Ouderdom : 43

    Die hart van 'n hoer Empty Re: Die hart van 'n hoer

    Post by girllivinginherdreams Fri 07 Oct 2011, 3:15 pm

    Sjoe... Stunning
    ek vou hier inspring en iets se maar ek is sprakeloos....
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Die hart van 'n hoer Empty Re: Die hart van 'n hoer

    Post by Rudi Coetzer Fri 07 Oct 2011, 3:57 pm

    goeie werk.
    jou eerste strofe is baie skerp en fyn..en se meer as op die oog af.
    kragtige werk.
    jy het die siel van n hoer besonders akkuraat en waar uitgebeeld.
    BennyB
    BennyB


    Location | Ligging : Johannesburg. SA
    Posts | Bydraes : 259
    Points | Punte : 517
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 55

    Die hart van 'n hoer Empty Re: Die hart van 'n hoer

    Post by BennyB Fri 07 Oct 2011, 6:53 pm

    Bie dankie Nickey en Rudi. Die is seker een van daai stories wat mense graag of nie wil verby beweeg nie Question , hoe dit ookal in jou sit. Die realiteit is nie net meer Jozi se strate nie, dis nie meer net 'n ander man se kind nie...
    Die realiteit is net om die volgende hoek!

    Sponsored content


    Die hart van 'n hoer Empty Re: Die hart van 'n hoer

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Wed 08 May 2024, 4:28 am