FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Eendag.

    Manie Jackson
    Manie Jackson


    Location | Ligging : Wonderboom Pretoria
    Posts | Bydraes : 119
    Points | Punte : 319
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 46

    Eendag. Empty Eendag.

    Post by Manie Jackson Thu 29 Sep 2011, 8:55 pm

    Eendag,
    eendag sal als dalk... se nou net?
    Eendag as ek groot is.
    Eendag op n reendag...
    Eendag kom dalk nooit, of dalk...
    Eendag as ons uithou en aanhou.
    Eendag... wat kan ons se?
    Eendag lank lank gelede.
    Hoekom eendag? wat van nou?
    Eendag – ‘n illusie, klink so ver...
    tot anderkant die verste ster!
    is dit lank gelede, of dalk eendag..?

    Manie Jackson

      Current date/time is Wed 08 May 2024, 4:01 am