vat haar aan met kaal hand
"mingle" met haar hartsnaar
solank jy die regte snaar speel
kan die lied mooi toonset
maar jou sesde snaar
het reeds gegaan
sy het jou note gelees
jou planne gekeer
sy het vrou gestaan
en jou verslaan
haar "sisterhood geroep
hulle in stilte laat vergader
om jou te nader
sonder woord verslaan
"mingle" met haar hartsnaar
solank jy die regte snaar speel
kan die lied mooi toonset
maar jou sesde snaar
het reeds gegaan
sy het jou note gelees
jou planne gekeer
sy het vrou gestaan
en jou verslaan
haar "sisterhood geroep
hulle in stilte laat vergader
om jou te nader
sonder woord verslaan