Sy is
staalhard in emosie
sonder afdraai-pad
Sy kyk
die lewe vlymskerp in die oë
sy kan nie breek
Sy gaan
oorwin sonder jou
“come what may”
sy is vrou…….al is dit sonder jou
Sy is sag
in haar kloppende hart
beskerm haar geliefdes, altyd naby
Sy het
vriendinne, vroue soos sy
hulle sal bly staan
al is dit ook alleen
Sy….. evasgewaad
trek jou nader, sonder raad
Sy….. oogkontak
tot binne jou siel
sal alles uitgrawe sonder reël
staalhard in emosie
sonder afdraai-pad
Sy kyk
die lewe vlymskerp in die oë
sy kan nie breek
Sy gaan
oorwin sonder jou
“come what may”
sy is vrou…….al is dit sonder jou
Sy is sag
in haar kloppende hart
beskerm haar geliefdes, altyd naby
Sy het
vriendinne, vroue soos sy
hulle sal bly staan
al is dit ook alleen
Sy….. evasgewaad
trek jou nader, sonder raad
Sy….. oogkontak
tot binne jou siel
sal alles uitgrawe sonder reël