FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

+4
Bigteddybear
anderkant
AmmieMoon
SWERWER
8 posters

    Pelgrimstog

    SWERWER
    SWERWER


    Location | Ligging : Pretoria
    Posts | Bydraes : 148
    Points | Punte : 163
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-06
    Age | Ouderdom : 67

    Pelgrimstog Empty Pelgrimstog

    Post by SWERWER Wed 14 Sep 2011, 3:16 pm

    Pelgrimstog 13/9/2011

    Geboortepyn klief die hemelruim
    swerwershart bervy
    dogma gevangenis en vermurwing
    uit my kop en hart bestry

    Verraaier ketter leuenaar!
    aanklag , verwyt
    klagstate van die orde
    ballingskap my verwyt

    Judas mantel omvou
    die voorhoede van my tempel
    vry en ongebonde swerwer
    my siel se oggendlied

    Terugblik verlig die gevangenis
    waar dooies histeries ween
    malend in die waan
    hoereer oor goud nie taan

    Kom en sien
    vryheid van die leuen
    stap n wyle saam
    dans die pad na Jerusalem
    Swerwer vir ewig my naam

    © 2011 Johan Schoeman


    Last edited by SWERWER on Mon 26 Sep 2011, 5:12 pm; edited 1 time in total
    AmmieMoon
    AmmieMoon


    Location | Ligging : Saldanhabaai
    Posts | Bydraes : 413
    Points | Punte : 689
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 25

    Pelgrimstog Empty Re: Pelgrimstog

    Post by AmmieMoon Wed 14 Sep 2011, 3:22 pm

    Wat 'n eer om vanoggend voor jou " Braveheart'' te staan....Jou eerste tree in die digters wêreld met 'n stem wat luid oor kranse, oor tydgrense, oor 'n samelewings se vooropgestelde idees....Wat 'n gesig om jou waagmoed en inner trots te aanskou... Dankie vir die eer en voorreg om hierdie 'intrede' met jou mee te maak ! Teken vandag se datum aan, want hier begin 'n reis vir jou my swerwer wat jou nog op water gaan laat loop ! Ek staan klein..... Like a Star @ heaven
    anderkant
    anderkant


    Location | Ligging : Port Elizabeth
    Posts | Bydraes : 342
    Points | Punte : 382
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 47

    Pelgrimstog Empty Re: Pelgrimstog

    Post by anderkant Wed 14 Sep 2011, 5:14 pm

    Ek kan Ammie se woorde slegs beaam en jou hartlik welkom heet. Jou stem is groot en jou storie wil vertel word. Ek wag gretig op die verse wat volg.
    Bigteddybear
    Bigteddybear


    Location | Ligging : Sudan / South Africa
    Posts | Bydraes : 15
    Points | Punte : 17
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-06
    Age | Ouderdom : 63

    Pelgrimstog Empty Re: Pelgrimstog

    Post by Bigteddybear Wed 14 Sep 2011, 11:22 pm

    Wow, ek is nie 'n digter nie maar dit is sterk!
    Julia Hill
    Julia Hill


    Location | Ligging : All Around The World
    Posts | Bydraes : 151
    Points | Punte : 259
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 53

    Pelgrimstog Empty Re: Pelgrimstog

    Post by Julia Hill Thu 15 Sep 2011, 12:34 am

    Swerver, ek weet nie wat om te se ... ek staan by almal se komments hierbo ... en so veel meer - ek kannie glo dis jou eerste gedig en ek wag vir wat volg "holding my breath" want ek WEET jy het maar net begin ... hierdie is puik, fantasties "ENCORE!!!"
    ansiebeets
    ansiebeets


    Location | Ligging : Somerset Wes
    Posts | Bydraes : 64
    Points | Punte : 118
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-12
    Age | Ouderdom : 54

    Pelgrimstog Empty Re: Pelgrimstog

    Post by ansiebeets Fri 16 Sep 2011, 6:27 pm

    sjoe dit is mooi Smile
    Claira Summers
    Claira Summers


    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 49

    Pelgrimstog Empty Re: Pelgrimstog

    Post by Claira Summers Mon 26 Sep 2011, 6:53 pm

    Bevryding - die beste gevoel en emosie wanneer mens lank in n tronk was van watter aard ookal.
    Wees vry swerwer vlieg hoog met jou verse. Die een was uitstekend.
    Bobette Smit
    Bobette Smit


    Location | Ligging : Oos Londen
    Posts | Bydraes : 23
    Points | Punte : 30
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 48

    Pelgrimstog Empty Re: Pelgrimstog

    Post by Bobette Smit Fri 14 Oct 2011, 3:56 pm

    Shoe - jou woorde ruk my. Innig, eerlik - die swerwer wat homself vind in sy pelgrimstog - al word hy daarvoor verwyt....

    Sponsored content


    Pelgrimstog Empty Re: Pelgrimstog

    Post by Sponsored content

      Similar topics

      -

      Current date/time is Sun 19 May 2024, 4:13 pm