In die natuur

    Share
    avatar
    Sekelmaantjie

    Location | Ligging : Saldanhabaai, Kaapse Weskus
    Posts | Bydraes : 23
    Points | Punte : 47
    Join date | Datum aangesluit : 2011-10-01
    Age | Ouderdom : 18

    In die natuur

    Post by Sekelmaantjie on Mon 31 Dec 2012, 1:27 am


    ek klouter teen die
    rotse op om deel
    van die natuur te wees

    om vry te wees, om
    te kan vlieg, om my
    vlerke oop te sprei

    die water spat oor
    my soos die branders
    teen die rotse ontplof

    hulle is wild
    en vry soos ek
    nog altyd wou wees

    daar is een plek
    waar ek so voel
    en dit is in die natuur

    kopiereg voorbehou
    avatar
    BennyB

    Location | Ligging : Johannesburg. SA
    Posts | Bydraes : 259
    Points | Punte : 517
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 49

    Re: In die natuur

    Post by BennyB on Mon 31 Dec 2012, 2:43 am

    Dis pragtig, jy raak al hoe beter! What a Face


    _________________
    BennyB
    Email: editor.chief@free-style.co.za
    Fax2Email: 0865106406

      Current date/time is Sat 18 Nov 2017, 4:04 am