Die Natuur se prag.

    Share
    avatar
    Louisa van Vliet

    Location | Ligging : Elsburg
    Posts | Bydraes : 101
    Points | Punte : 173
    Join date | Datum aangesluit : 2011-11-04
    Age | Ouderdom : 57

    Die Natuur se prag.

    Post by Louisa van Vliet on Sat 21 Jan 2012, 1:58 am

    Dis skemeraand, die son besig om onder te gaan,
    die prag van die Natuur, ‘n Perd ai tog so mooi.
    Peusel, peusel loop en gras kou,
    sterte wat vliee een vir een weg jaag.
    Loutering van gedagtes maal in my kop.

    Dis skemertyd en dit raak stil hier binne my,
    ganse juig met hulle geluide, deur die stilte
    wanneer broodkrummels oor mure verruis.
    Hoendertjies en kuikentjies loop die werf vol
    pik, pik hier en stap, stap daar.

    Hiert jou kleine vabond, spring hasie so
    wrintiewaar uit sy gaatjie reg voor my
    wie kan die stilte meer waardeer
    as ek dink aan die plaas, o so ver.

    Stadig sak die sonnetjie oor die punte
    van die groot bome, na skemering
    hoe, pragtig ‘n foto met die swart silhouette
    van bome op die voorgrond, en son doer ver
    voeltjies wat tjirp, tjirp in die bome
    wat ‘n rustigheid bring met die son wat sak.
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 50

    Re: Die Natuur se prag.

    Post by Rudi Coetzer on Sun 22 Jan 2012, 2:16 pm

    jou struktuur lyk sommer baie beter.en dit lees sommer lekkerder.
    avatar
    Louisa van Vliet

    Location | Ligging : Elsburg
    Posts | Bydraes : 101
    Points | Punte : 173
    Join date | Datum aangesluit : 2011-11-04
    Age | Ouderdom : 57

    Re: Die Natuur se prag.

    Post by Louisa van Vliet on Sun 22 Jan 2012, 6:06 pm

    Baie dankie Rudy

    Sponsored content

    Re: Die Natuur se prag.

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Sat 22 Jul 2017, 7:44 pm