Die kwik klop-klop
aan die vyf-en-veertig grade deur .
Die plaaswerkers
soek skaduwees
soek skuiling
en eet suurpap .
Daar is nie
ñ kraai in sig nie .
(12/01/2009 23h41)
aan die vyf-en-veertig grade deur .
Die plaaswerkers
soek skaduwees
soek skuiling
en eet suurpap .
Daar is nie
ñ kraai in sig nie .
(12/01/2009 23h41)