Freezeframe ( 29 )

    Share
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    Freezeframe ( 29 )

    Post by Rudi Coetzer on Mon 02 Apr 2012, 1:07 pm

    Die reën grysgordyn
    van die berg
    se kant af
    en versluier
    die ongeploegde lande .

    Drie dae later
    dolwe die trekkers
    die rooigrond
    soos een man
    skouer teen skouer om .



    ( 10/01/2009 13h08 )
    avatar
    S.J. du Plessis

    Posts | Bydraes : 104
    Points | Punte : 138
    Join date | Datum aangesluit : 2011-10-08
    Age | Ouderdom : 44

    Re: Freezeframe ( 29 )

    Post by S.J. du Plessis on Tue 03 Apr 2012, 3:29 am

    Die geur van vars reën en vars omgeploegde rooigrond met 'n streep 'Massifergusons' ingeryg soos sardiens...dit is wat ek van ploegtyd onthou. Mooi in woorde vasgepen Rudi.
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    Re: Freezeframe ( 29 )

    Post by Rudi Coetzer on Tue 03 Apr 2012, 11:51 am

    dankie.
    smile.
    niks soos die reuk van reen,en dan die grond nie.

    Sponsored content

    Re: Freezeframe ( 29 )

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Sat 23 Sep 2017, 9:07 am