Freezeframe ( 52 )

    Share
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    Freezeframe ( 52 )

    Post by Rudi Coetzer on Fri 08 Jun 2012, 5:48 pm

    Oupa grys
    min-haar en wys
    kierie styf vasgeklem
    tussen eelte en artritus .

    Die mielies geil groen
    in die lande .

    Hy stook sy pyp
    en skuif sy velthoed
    met ñ eentand-glimlag reg .


    ( 10/02/2009 20h04 )




      Current date/time is Mon 11 Dec 2017, 8:13 pm