Freezeframe ( 33 )

    Share
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    Freezeframe ( 33 )

    Post by Rudi Coetzer on Thu 12 Apr 2012, 1:40 pm

    Die water poel
    in die geploegde landerye ,
    laat die saad swel
    en bars
    en breek

    die mielieplantjies steek
    behoedsaam kop uit.

    Die wêreld
    is scary
    en groot .

    In Afrika
    gaan slaap
    miljoene kinders
    honger vanaand .



    ( 12/01/2009 13h08 )

      Current date/time is Sat 21 Oct 2017, 11:57 am