Die ou boervrou
se hand gly gewillig warm
oor haar man
se dy.
Hy draai sy rug
kil koel kalm
en berekend
op haar .
( 09/1/2009 22h59 )
se hand gly gewillig warm
oor haar man
se dy.
Hy draai sy rug
kil koel kalm
en berekend
op haar .
( 09/1/2009 22h59 )