Freezeframe ( 8 )

    Share
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    Freezeframe ( 8 )

    Post by Rudi Coetzer on Wed 22 Feb 2012, 12:35 pm

    Die klonkies
    stoot ‘n bloudraad-kar
    kaalvoet stukkende-broek
    die stofpad af .

    Onder by die plaasdam
    gooi die boerseuns
    kleilat .


    ( 09/01/2009 21h22 )

    avatar
    Claira Summers

    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 43

    Re: Freezeframe ( 8 )

    Post by Claira Summers on Wed 22 Feb 2012, 11:14 pm

    ?????? ek wil graag meer hoor Wink
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    Re: Freezeframe ( 8 )

    Post by Rudi Coetzer on Thu 23 Feb 2012, 12:06 pm

    Hi,
    meer hoor van?
    ...Freezeframe is basies die idee van 2 oomblikke gestol..soos twee fotos..twee oomblikke in tyd.en almal speel op n/die plaas af....die idee is dat die twee oomblikke soort van teenoorgesteld is(in n way) maar tog dan een geheel vorm..aangesien die twee fotos/oomblikke presies dieselfde tyd afspeel...= Freezeframe.....(soos wanneer jy n video/movie pause....n oomblik vries.
    avatar
    Torm

    Location | Ligging : Donker Afrika
    Posts | Bydraes : 260
    Points | Punte : 465
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-16
    Age | Ouderdom : 60

    Re: Freezeframe ( 8 )

    Post by Torm on Thu 23 Feb 2012, 8:38 pm

    hou van,en van die boervou ene..maar die kontras hierso praat baie
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    Re: Freezeframe ( 8 )

    Post by Rudi Coetzer on Fri 24 Feb 2012, 11:39 am

    ag baie dankie UI.
    dit is vir my lekker dat jy hiervan hou.
    FF is mos my baby.
    Very Happy

    Sponsored content

    Re: Freezeframe ( 8 )

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Mon 11 Dec 2017, 8:09 pm