Freezeframe ( 9 )

    Share
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    Freezeframe ( 9 )

    Post by Rudi Coetzer on Thu 23 Feb 2012, 1:15 pm

    Die boervrou staan
    voorskoot aan
    voor die koolstoof

    die reuk van anysbeskuit
    bots met die reuk
    van perskebloeisels.

    In die droë land
    stof ‘n Vaaljapie
    moeisaam .


    ( 09/01/2009 21h22 )

      Current date/time is Wed 22 Nov 2017, 11:35 pm